Royal Pavilion

Die Royal Pavilion in Brighton, Brittanje.

Die Royal Pavilion is ’n voormalige koninklike woning in Brighton, Engeland. Dit is vanaf 1787 in drie fases gebou as ’n strandwoning vir George, die Prins van Wallis, wat in 1811 die land se regent geword het. Dit is gebou in die Indies-Gotiese styl wat vir die grootste deel van die 19de eeu in Indië gewild was.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy